1. Email Header Analysis / E-pos Header Analise
Gmail: Three dots (⋮) → "Show original"
Outlook: Right-click → "View" → "Message Details"
ProtonMail: Right-click → "Show headers"
Doel / Purpose: Locate the Message-ID and AuthSource fields to verify whether a notification was sent by an automated system (batch) or by a human officer.
Vind die Message-ID en AuthSource-velde om te bepaal of 'n kennisgewing deur 'n geoutomatiseerde stelsel gestuur is.
Kontrolelys / Checklist:
- ☐ Kopieer die volledige "Show original" teks (nie 'n skermkiekie nie).
- ☐ Identifiseer die
AuthSource-reël en noteer die bedienernaam.
- ☐ Noteer die presiese aankomstyd (
originalarrivaltime) – vergelyk dit met ander kennisgewings.
- ☐ Bewaar die .eml-lêer as 'n PDF vir jou eie rekords.
2. USCIS Forensic Call Protocol / USCIS Forensiese Oproepprotokol
Doel / Objective: Forensic verification of backend data discrepancies. | Forensiese verifiëring van backend data-diskrepansies.
Voorbereiding / Preparation
- Amptelike USCIS-nommer: +1-800-375-5283.
- Hou gereed / Have ready: A-Nommer en Ontvangsnr, Geboortedatum, en 'n notasblok.
- A-Number: 9-syfer nommer wat met 'A' begin (I-590/mediese vorm).
- Receipt Number: 13-karakter kode (3 letters + 10 syfers) (indieningsbewys).
Verifiëringskategorieë / Verification Categories
ARAI beveel aan dat aansoekers die volgende aspekte van hul administratiewe rekord verifieer. Die presiese formulering word privaat aan geverifieerde aansoekers verskaf. | ARAI recommends applicants verify the following aspects of their administrative record. Exact wording is provided privately to verified applicants.
- Status: Aktief of gesluit in die CLAIMS-databasis?
- Action Code: Wat is die huidige "Processing Action"-kode?
- Archivering: Is die A-File geargiveer of onder interne hersiening?
- Metadata: Wat is die datum van die laaste administratiewe inskrywing?
- Adjudikasie: Was die laaste verandering 'n stelsel-opdatering of 'n beampte-beoordeling?
- Flags: Is daar enige "Action Pending"-vlag aktief?
3. Private Interview Prep / Privaat Onderhoudsvoorbereiding
Die volledige forensiese skrif, insluitend die presiese vrae, eskalasie-taktieke en die oproeplog, word slegs aan geverifieerde aansoekers beskikbaar gestel. Dit beskerm die integriteit van die metode teen infiltrasie en misbruik.
Die volledige forensiese skrif word slegs aan geverifieerde aansoekers beskikbaar gestel. Kontak ons via die beveiligde kanaal hieronder.
Kontak / Contact: afrikaner.advocacy.audit@proton.me
4. Professional Conduct / Professionele Gedrag
- Wees kalm en klinies / Be calm and clinical: Moenie emosioneel word nie; vra vir duidelike antwoorde.
- Moenie jou kaarte wys nie / Do not reveal your sources: Verwys nie na Facebook-groepe, WhatsApp, of "hacks" nie.
- Rapporteer teenstrydighede / Report discrepancies: As die stelsel teenstrydig is, vra dat dit in die rekord aangeteken word.
5. FOIA Evidence Extraction Checklist / FOIA Bewysonttrekkingskontrolelys
Doel: Om die interne adjudikasie-rekord te kry en te bewys of 'n menslike hersiening plaasgevind het.
- ☐ Vra vir die volledige A-lêer (A-file), nie net die FOIA-uittreksel nie.
- ☐ Soek vir generiese "Officer ID"-stringe wat op outomatisering dui.
- ☐ Soek vir "Case Notes" – leë notas dui op 'n gebrek aan menslike hersiening.
- ☐ Kontroleer die "Date of Decision" – moet ooreenstem met die kennisgewingdatum.
- ☐ Kyk vir duplikaat "Caller ID"-verwysings – bewys van databasis-korrupsie.
- Privaatheidsreël / Privacy Rule: Moet nooit jou FOIA-rekords met onverifieerde derde partye deel nie.
6. Case Re-Review / Ombudsman Preparation
Aanbevole stappe / Recommended steps:
- Dien 'n individuele CIS Ombudsman-klagte in (nie 'n groepbrief nie).
- Heg al die bewysstukke aan (sien Evidence-bladsy).
- Verwys na die Presidential Action van 7 Februarie 2025 as konteks.
- Vra vir 'n senior adjudikasie-beampte om na die Rep 16-batch te kyk.
7. Data Custody & Ethics Policy / Data-bewaring & Etiekbeleid
ARAI waarborg:
- Geen PII word publiek vertoon nie – unieke identifikasies word gemasker.
- Alle bewyse word gestoor met SHA-256-hashes vir integriteit.
- Ons vra NOOIT vir wagwoorde, A-nommers, of FOIA-lêers in openbare forums nie.
- Aansoekers behou volle eienaarskap van hul eie data.
8. Sources Consulted / Bronne Geraadpleeg
Wetgewing & Regulasies / Legislation & Regulations
- Immigration and Nationality Act (INA) § 207 – Refugee admissions authority.
- Administrative Procedure Act (APA) § 706 – Judicial review of arbitrary agency action.
- Privacy Act of 1974, 5 U.S.C. § 552a – Protection of personal records.
- Freedom of Information Act (FOIA), 5 U.S.C. § 552 – Access to agency records.
- 6 U.S.C. § 272 – CIS Ombudsman authority.
Beleidsdokumente & Handleidings / Policy Documents & Manuals
- USCIS Policy Manual, Vol. 3 – Humanitarian Protection.
- RAIO Training Modules – Refugee and International Operations adjudication standards.
- DOJ Civil Rights Division Policy Documents – Non-discrimination and due process.
- UNHCR Resettlement Handbook – International resettlement standards.
Uitvoerende Bevele / Executive Actions
- Presidential Action of February 7, 2025 – Humanitarian relief for persecuted Afrikaners.
9. Key Terms / Sleutelterme
CIS Ombudsman Application • I-590 Refugee Application • Rep 16 Batch Denial • Family Fracturing • Reservation of Rights • Systemic Corruption • Coercion • Intimidation • CLAIMS Database • A-File Metadata • Privacy Act • FOIA • INA § 207